Notifications
You must be signed in to change notification settings - Fork 10

history.ftl
79 lines (76 loc) · 8.51 KB

history.ftl
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70
71
72
73
74
75
76
77
78
79
# This Source Code Form is subject to the terms of the Mozilla Public
# License, v. 2.0. If a copy of the MPL was not distributed with this
# file, You can obtain one at https://mozilla.org/MPL/2.0/.
### URL: https://www-dev.allizom.org/about/history/
history-history-of-the-mozilla-project = Geskiedenis van die { -brand-name-mozilla }-projek
# Variables:
# $coderush (url) - link to https://air.mozilla.org/code-rush/
# $sourcerelease (url) - link to https://web.archive.org/web/20021001071727/wp.netscape.com/newsref/pr/newsrelease558.html'
history-the-mozilla-project-was = Die { -brand-name-mozilla }-projek is in 1998 gestig met die vrystelling van die { -brand-name-netscape }-blaaisuite se bronkode.
history-it-was-intended-to-harness = Die plan was om die kreatiewe krag van duisende programmeerders op die Internet te gebruik om ongekende vlakke van innovering in die blaaiermark te ontsluit.
# Variables:
# $firstyear (url) link to https://www-archive.mozilla.org/mozilla-at-one.html
history-within-the-first-year-new = In die eerste jaar het gemeenskapslede van reg oor die wêreld reeds nuwe funksionaliteit bygedra, bestaande funksionaliteit verbeter en betrokke geraak by die bestuur en beplanning van die projek self.
# Variables:
# $stevecase (url) link to https://www-archive.mozilla.org/stevecase.html
history-by-creating-an-open-community = Deur 'n oop gemeenskap te skep, het die { -brand-name-mozilla }-projek groter as enige enkele maatskappy geword.
# Variables:
# $mission (url) link to https://www-archive.mozilla.org/mission.html
# $browsers (url) link to http://www.oreillynet.com/pub/a/mozilla/2002/09/12/mozilla_browsers.html
# $bugzilla (url) link to https://www.bugzilla.org
# $projects (url) link to https://www.mozilla.org/firefox/
history-community-members-got-involved = Gemeenskapslede het betrokke geraak en die strekking van die projek se oorspronklike missie uitgebrei — in plaas van om net te werk aan { -brand-name-netscape } se volgende blaaier het mense begin om 'n verskeidenheid blaaiers, programmeerhulpmiddels en ander projekte te maak.
history-people-contributed-to-mozilla = Mense het op verskillende maniere bygedra tot { -brand-name-mozilla }, maar almal was passievol om vry sagteware te skep wat mense 'n keuse sou gee oor hoe hulle die Internet ervaar.
# Variables:
# $mozilla1 (url) link to http://www.mozillazine.org/articles/article2278.html
history-after-several-years-of-development = Na 'n paar jaar se ontwikkeling is { -brand-name-mozilla } 1.0, die eerste groot weergawe, vrygestel in 2002. Die weergawe het heelwat verbeterings gehad aan die blaaier, e-poskliënt en ander toepassings in die suite, maar daar was nog nie baie mense wat dit gebruik het nie.
# Variables:
# $over90 (url) link to http://www.onestat.com/html/aboutus_pressbox4.html
history-by-2002-well-over-90 = Teen 2002 het goed meer as 90% van Internetgebruikers { -brand-name-ie } gebruik.
# Variables:
# $charter (url) link to https://www-archive.mozilla.org/projects/firefox/charter.html
history-not-many-people-noticed = Min mense het destyds geweet, maar die eerste weergawe van Phoenix (later hernoem na { -brand-name-firefox }) is ook daardie jaar deur { -brand-name-mozilla }-gemeenskapslede vrygestel met die doel om die beste moontlike blaai-ervaring te bied aan die wydste moontlike gehoor.
# Variables:
# $foundation (url) link to https://blog.mozilla.org/press/2003/07/mozilla-org-announces-launch-of-the-mozilla-foundation-to-lead-open-source-browser-efforts/
history-in-2003-the-mozilla-project = In 2003 het die { -brand-name-mozilla }-projek die { -brand-name-mozilla-foundation } opgerig, 'n onafhanklike organisasie sonder winsbejag wat ondersteun word deur individuele borge en 'n verskeidenheid maatskappye.
# Variables:
# $manifesto (url) link to https://www.mozilla.org/about/manifesto/
history-the-new-mozilla-foundation = Die nuwe { -brand-name-mozilla-foundation } het die projek se daaglikse bedrywighede verder bestuur en ook amptelik die rol vervul om openheid, innovering en geleentheid op die Internet te bevorder.
# Variables:
# $grants (url) link to https://www.mozilla.org/moss/
history-it-did-this-by-continuing = Dit is bereik deur deurgaans sagteware soos { -brand-name-firefox } en { -brand-name-thunderbird } vry te stel, en deur uit te brei na nuwe areas, soos skenkings om toeganklikheid te verbeter op die Web.
# Variables:
# $firefox1 (url) link to https://blog.mozilla.org/press/2004/11/mozilla-foundation-releases-the-highly-anticipated-mozilla-firefox-1-0-web-browser/
# $millions (url) link to https://blog.mozilla.org/press/2005/10/firefox-surpasses-100-million-downloads/
history-firefox-10-was-released = { -brand-name-firefox } 1.0 is in 2004 vrygestel en was 'n groot sukses — in minder as 'n jaar is dit meer as 100 miljoen keer afgelaai.
history-new-versions-of-firefox = Nuwe weergawes van { -brand-name-firefox } is sedertdien gereeld vrygestel en breek steeds nuwe rekords. Die gewildheid van { -brand-name-firefox } het gehelp om gebruikers weer 'n keuse te gee.
# Variables:
# $innovation (url) link to https://blog.mozilla.org/press/2006/12/the-world-economic-forum-announces-technology-pioneers-2007-mozilla-selected/
history-the-renewed-competition = Die hernude kompetisie het innovasie versnel en die Internet vir almal verbeter.
# Variables:
# $firefoxos (url) link to https://support.mozilla.org/products/firefox-os
history-in-2013-we-launched-firefox = In 2013 begin Mozilla met { -brand-name-firefox-os } om die volle krag van die Web op slimfone beskikbaar te maak en só beheer en keuse te gee aan 'n nuwe generasie van mense aanlyn.
history-mozilla-also-celebrated = { -brand-name-mozilla } het ook sy 15de bestaansjaar gevier in 2013.
history-the-community-has-shown = Die gemeenskap het gewys dat kommersiële maatskappye kan baat vind by samewerking in oopbronprojekte en dat groot eindgebruikerprodukte as oopbron-sagteware gebou kan word.
# Variables:
# $all (url) link to https://www.mozilla.org/firefox/all/
history-more-people-than-ever-before = Meer mense as ooit tevore gebruik die Internet en ervaar dit in hul eie taal.
# Variables:
# $range (url) link to https://www.wikipedia.org
# $areas (url) link to https://creativecommons.org/
history-a-sustainable-organization = 'n Volhoubare organisasie is geskep wat markmeganismes gebruik om 'n missie vir openbare voordeel te ondersteun, en dié model is weer deur ander gebruik om oop, deursigtige en samewerkende organisasies te skep in 'n wye verskeidenheid areas.
history-the-future-is-full-of-challenges = Die toekoms is vol uitdagings en geleenthede gelykstaande aan dié van ons verlede.
history-theres-no-guarantee-that = Daar is geen waarborg dat die Internet oop, aangenaam, of veilig sal bly nie.
history-mozilla-will-continue-to = { -brand-name-mozilla } sal steeds voortgaan om 'n geleentheid vir mense te skep om hulle stemme hoorbaar te maak en hulle lewens aanlyn te vorm.
history-of-course-were-not-alone = Natuurlik is ons nie alleen hiermee nie.
history-the-mozilla-community-together = Die { -brand-name-mozilla }-gemeenskap, asook ander oopbronprojekte en ander organisasies vir openbare voordeel, bestaan slegs as gevolg van die mense wat betrokke is om die gemeenskaplike doelwitte te laat realiseer.
# Variables:
# $contribute (url) link to https://www.mozilla.org/contribute/
history-if-you-want-to-join-us-in = Om by ons missie aan te sluit, raak gerus betrokke.
history-for-more-information-about = Vir meer inligting oor { -brand-name-mozilla } se geskiedenis, sien die volgende:
history-mozilla-bookmarks = { -brand-name-mozilla }-boekmerke
history-timeline-of-mozilla-project = Tydlyn van { -brand-name-mozilla }-projek
history-mozilla-digital-memory-bank = { -brand-name-mozilla } digitale geheuebank
# Variables:
# $link (url) link to https://www.foxkeh.com/downloads/
history-the-history-of-firefox-and = Plakkate oor die geskiedenis van { -brand-name-firefox } en { -brand-name-mozilla } (beskikbaar in Engels en Japannees)