Skip to content

Commit

Permalink
feat(www): 🌐 support 11 more languages (#1566)
Browse files Browse the repository at this point in the history
In this PR, I added the support of the following languages to Outline:

- `af`: Afrikaans
- `bn`: Bengali
- `is`: Icelandic
- `ms`: Malay
- `mr`: Marathi
- `sw`: Swahili (Outline only)
- `ta`: Tamil
- `lo`: Lao
- `mn`: Mongolian
- `ne`: Nepali
- `si`: Sinhala
• Loading branch information
jyyi1 committed Feb 3, 2023
1 parent eac3515 commit 544eb49
Show file tree
Hide file tree
Showing 17 changed files with 1,064 additions and 8 deletions.
95 changes: 95 additions & 0 deletions src/www/messages/af.json
Original file line number Diff line number Diff line change
@@ -0,0 +1,95 @@

"about-outline": "Outline is ’n produk deur Jigsaw waarmee enigiemand hul eie VPN kan skep, laat loop en toegang daartoe kan deel. Outline is ontwerp om bestand te wees teen blokkering. Besoek getoutline.org om uit te vind hoe om te begin.

Outline is oopbronsagteware wat deur Shadowsocks aangedryf word. Jy kan bydra tot die kode op GitHub en by die gesprek aansluit op Reddit.",
"about-page-title": "Meer oor",
"auto-connect-dialog-detail": "Tensy jy jou toestel van jou Outline-bediener ontkoppel, sal Outline outomaties koppel wanneer jy jou toestel herbegin.",
"auto-connect-dialog-title": "Bly altyd beskerm",
"cancel": "kanselleer",
"change-language-page-title": "Verander taal",
"close": "Maak toe",
"connect-button-label": "Koppel",
"connected-server-state": "Gekoppel",
"connecting-server-state": "Koppel tans …",
"data-collection": "Data-insameling",
"disconnect-button-label": "Ontkoppel",
"disconnected-server-state": "Ontkoppel",
"disconnecting-server-state": "Ontkoppel tans …",
"email-feedback-input": "E-posadres (opsioneel)",
"error-feedback-submission": "Jammer, ons kon nie jou terugvoer indien nie. Maak seker dat jy aan die internet gekoppel is en probeer weer.",
"error-invalid-access-key": "Ongeldige toegangsleutel. Probeer weer, of dien terugvoer in as jy hulp nodig het.",
"error-server-already-added": "Bediener “{serverName}” reeds bygevoeg.",
"error-server-incompatible": "Jammer, hierdie toegangsleutel kan nie met hierdie weergawe van Outline versoen word nie.",
"error-shadowsocks-unsupported-cipher": "Shadowsocks is ongesteunde kode",
"error-timeout": "Dit lyk of daar iets is wat langer neem as verwag. Dit kan dalk help om uit te gaan en te herbegin. As dit weer gebeur, moet jy asseblief terugvoer indien.",
"error-unexpected": "Jammer, ’n onverwagte fout het voorgekom. Dit kan dalk help om uit te gaan en te herbegin. As dit weer gebeur, moet jy asseblief terugvoer indien.",
"feedback-cannot-add-server": "Kan nie ’n bediener byvoeg nie",
"feedback-connection": "Kan nie aan my bediener koppel nie",
"feedback-general": "Algemene terugvoer",
"feedback-input": "Jou terugvoer",
"feedback-language-disclaimer": "Let asseblief daarop dat ons span vrae net in Engels kan antwoord.",
"feedback-no-server": "Het nie ’n bediener nie",
"feedback-page-title": "Dien terugvoer in",
"feedback-performance": "Outline is stadig",
"feedback-privacy": "Jou terugvoer, jou e-posadres (indien verskaf) en bykomende inligting waarna in die {privacyPolicyLinkOpen}data-insamelingbeleid{privacyPolicyLinkClose} verwys word, sal na die Outline-span gestuur word. Moet asseblief nie persoonlike inligting in jou terugvoer insluit nie.",
"feedback-suggestion": "Voorstelle",
"feedback-thanks": "Dankie dat jy ons help om beter te word! Ons hoor graag van jou.",
"fix-this": "Maak dit reg",
"get-help": "Kry hulp",
"got-it": "Het dit",
"help-page-title": "Hulp",
"language-page-title": "Kies ’n taal",
"learn-more": "Kom meer te wete",
"licenses-page-title": "Lisensies",
"non-system-vpn-warning-detail": "Die meeste blaaiers koppel outomaties aan Outline; sommige nie.",
"non-system-vpn-warning-title": "Verifieer jou blaaierverbinding",
"outline-plugin-error-admin-permissions": "Jy moet admintoestemmings hê om Outline in werking te stel. As jy nie admintoestemmings het nie, kan jy later weer probeer nadat jy jou rekenaar herbegin het, of jy kan jou stelseladministrateur vir hulp vra.",
"outline-plugin-error-antivirus": "Dit lyk of jou antivirussagteware ons keer om suksesvol te koppel.",
"outline-plugin-error-invalid-server-credentials": "Dit lyk asof jou toegangsleutel nie geldig is nie. Kontak asseblief jou bedieneradmin as dit weer gebeur.",
"outline-plugin-error-routing-tables": "Ons kon nie jou roeteringtabelle opstel nie. Kontak ons asseblief as dit weer gebeur.",
"outline-plugin-error-server-unreachable": "Ons sukkel om aan jou bediener te koppel. Maak seker dat jy aan die internet gekoppel is en probeer weer.",
"outline-plugin-error-system-configuration": "Jammer, dit lyk of Outline nie reg geïnstalleer is nie. Probeer asseblief om dit weer te installeer. Indien dit nie werk nie, kan jy terugvoer deur die app stuur.",
"outline-plugin-error-udp-forwarding-not-enabled": "Dit lyk of hierdie bediener nie die aanstuur van UDP steun nie. Kontak asseblief jou bedieneradmin as dit weer gebeur.",
"outline-plugin-error-unsupported-routing-table": "Dit lyk of ’n ander VPN aktief is. Ontkoppel dit asseblief en probeer weer.",
"outline-plugin-error-vpn-permission-not-granted": "Outline moet jou toestemming hê om ’n VPN-verbinding na die bediener op te stel. Probeer weer, of dien terugvoer in as jy hulp nodig het.",
"outline-services-installation-confirmation": "Ons sal Outline in werking stel, wat dalk admintoestemmings sal benodig. Wil jy wil voortgaan?",
"outline-services-installation-failed": "Ons kan ongelukkig nie Outline in werking stel nie. Dien asseblief terugvoer deur die app in.",
"outline-services-installed": "Outline is suksesvol in werking gestel. Probeer asseblief weer aan die bediener koppel.",
"outline-services-installing": "Outline tans in werking gestel …",
"privacy": "Privaatheid",
"privacy-text": "Jy sal sekere tegniese inligting ontvang wanneer jy terugvoer indien, as daar ’n appfout of -omval is, of as jou bedieneradmin intekening aanvaar om anonieme bedienergebruiksdata te deel.",
"privacy-title": "Outline sal nooit jou persoonlike inligting insamel nie",
"quit": "Verlaat",
"reconnecting-server-state": "Herkoppel tans …",
"save": "stoor",
"server-access-key-detected": "Toegangsleutel is bespeur",
"server-access-key-label": "ss://-toegangsleutel",
"server-add": "Voeg bediener by",
"server-add-access-key": "Voeg toegangsleutel by",
"server-add-ignore": "Ignoreer",
"server-add-instructions": "Kopieer en plak ’n toegangsleutel om ’n bediener by te voeg.",
"server-add-invalid": "{openLine}Ongeldige toegangsleutel.{closeLine}Voer ’n geldige toegangsleutel (ss://) in om ’n bediener te voeg.",
"server-add-zero-state-instructions": "Klik om ’n bediener by te voeg.",
"server-added": "Het bediener “{serverName}” bygevoeg!",
"server-connected": "Gekoppel aan “{serverName}”",
"server-create-your-own": "Het jy nie ’n toegangsleutel nie?
Skep jou eie by {openLink}ons webwerf{closeLink}.",
"server-create-your-own-zero-state": "Het jy nie ’n bediener nie?
Skep jou eie by {openLink}ons webwerf{closeLink}.",
"server-default-name": "Instaanbediener",
"server-default-name-outline": "Outline-bediener",
"server-detected": "Bevestig asseblief dat jy hierdie bediener wil byvoeg.",
"server-disconnected": "Is ontkoppel van “{serverName}”",
"server-forget": "Vergeet",
"server-forgotten": "Het bediener “{serverName}” vergeet.",
"server-forgotten-undo": "Bediener “{serverName}” is teruggestel.",
"server-rename": "Hernoem",
"server-rename-complete": "bediener is hernoem",
"servers-menu-item": "Bedieners",
"servers-page-title": "Outline",
"submit": "Dien in",
"submitting": "Dien tans in …",
"terms": "Bepalings",
"tips": "Wenke",
"tray-open-window": "Oop",
"undo-button-label": "Ontdoen",
"unreachable-server-state": "Onbereikbaar",
"update-downloaded": "’n Opgedateerde weergawe van Outline is afgelaai. Dit sal geïnstalleer word wanneer jy Outline herbegin.",
"version": "Weergawe {appVersion}"

0 comments on commit 544eb49

Please sign in to comment.