Skip to content

Commit

Permalink
[Afrikaans] Fixed DB errors, Added xml
Browse files Browse the repository at this point in the history
Signed-off-by: Godly T Alias <godlytalias@yahoo.co.in>
  • Loading branch information
godlytalias committed Jan 12, 2017
1 parent b6b2800 commit 38477e7
Show file tree
Hide file tree
Showing 4 changed files with 33,683 additions and 69 deletions.
70 changes: 35 additions & 35 deletions Afrikaans/bible.json
Original file line number Diff line number Diff line change
Expand Up @@ -1103,131 +1103,131 @@
"Verse":[
{
"Verseid":"00010000",
"Verse":"<a name=\"1\"> En die hele aarde het dieselfde taal gehad en een en dieselfde woorde.\""
"Verse":"En die hele aarde het dieselfde taal gehad en een en dieselfde woorde.\""
},
{
"Verseid":"00010001",
"Verse":"<a name=\"2\"> En toe hulle wegtrek na die ooste, vind hulle ‘n laagte in die land Sínear; en daar het hulle gaan woon.\""
"Verse":"En toe hulle wegtrek na die ooste, vind hulle ‘n laagte in die land Sínear; en daar het hulle gaan woon.\""
},
{
"Verseid":"00010002",
"Verse":"<a name=\"3\"> Daarop sê hulle vir mekaar: Kom laat ons stene vorm en dit goed brand. Hulle gebruik toe die bakstene vir bousteen en die lymgrond vir klei.\""
"Verse":"Daarop sê hulle vir mekaar: Kom laat ons stene vorm en dit goed brand. Hulle gebruik toe die bakstene vir bousteen en die lymgrond vir klei.\""
},
{
"Verseid":"00010003",
"Verse":"<a name=\"4\"> En hulle sê: Kom, laat ons vir ons ‘n stad bou en ‘n toring waarvan die spits tot aan die hemel reik; en laat ons vir ons ‘n naam maak, sodat ons nie oor die hele aarde verstrooid raak nie.\""
"Verse":"En hulle sê: Kom, laat ons vir ons ‘n stad bou en ‘n toring waarvan die spits tot aan die hemel reik; en laat ons vir ons ‘n naam maak, sodat ons nie oor die hele aarde verstrooid raak nie.\""
},
{
"Verseid":"00010004",
"Verse":"<a name=\"5\"> Toe daal die HERE neer om die stad en die toring te besien waaraan die mensekinders gebou het.\""
"Verse":"Toe daal die HERE neer om die stad en die toring te besien waaraan die mensekinders gebou het.\""
},
{
"Verseid":"00010005",
"Verse":"<a name=\"6\"> En die HERE sê: Daar is hulle nou een volk en het almal een taal! En dit is net die begin van hulle onderneming: nou sal niks vir hulle meer onmoontlik wees van wat hulle van plan is om te doen nie.\""
"Verse":"En die HERE sê: Daar is hulle nou een volk en het almal een taal! En dit is net die begin van hulle onderneming: nou sal niks vir hulle meer onmoontlik wees van wat hulle van plan is om te doen nie.\""
},
{
"Verseid":"00010006",
"Verse":"<a name=\"7\"> Kom, laat Ons neerdaal en hulle taal daar verwar, sodat die een die taal van die ander nie kan verstaan nie.\""
"Verse":"Kom, laat Ons neerdaal en hulle taal daar verwar, sodat die een die taal van die ander nie kan verstaan nie.\""
},
{
"Verseid":"00010007",
"Verse":"<a name=\"8\"> So het die HERE hulle dan daarvandaan oor die hele aarde verstrooi; en hulle het opgehou om die stad te bou.\""
"Verse":"So het die HERE hulle dan daarvandaan oor die hele aarde verstrooi; en hulle het opgehou om die stad te bou.\""
},
{
"Verseid":"00010008",
"Verse":"<a name=\"9\"> Daarom het hulle dit Babel genoem, want daar het die HERE die taal van die hele aarde verwar, en daarvandaan het die HERE hulle oor die hele aarde verstrooi.\""
"Verse":"Daarom het hulle dit Babel genoem, want daar het die HERE die taal van die hele aarde verwar, en daarvandaan het die HERE hulle oor die hele aarde verstrooi.\""
},
{
"Verseid":"00010009",
"Verse":"<a name=\"10\"> Dit is die stamboom van Sem: Toe Sem honderd jaar oud was, het hy die vader van Arpagsad geword, twee jaar ná die vloed.\""
"Verse":"Dit is die stamboom van Sem: Toe Sem honderd jaar oud was, het hy die vader van Arpagsad geword, twee jaar ná die vloed.\""
},
{
"Verseid":"00010010",
"Verse":"<a name=\"11\"> En Sem het ná die geboorte van Arpagsad nog vyf honderd jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.\""
"Verse":"En Sem het ná die geboorte van Arpagsad nog vyf honderd jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.\""
},
{
"Verseid":"00010011",
"Verse":"<a name=\"12\"> Toe Arpagsad vyf en dertig jaar oud was, het hy die vader van Selag geword.\""
"Verse":"Toe Arpagsad vyf en dertig jaar oud was, het hy die vader van Selag geword.\""
},
{
"Verseid":"00010012",
"Verse":"<a name=\"13\"> En Arpagsad het ná die geboorte van Selag nog vier honderd en drie jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.\""
"Verse":"En Arpagsad het ná die geboorte van Selag nog vier honderd en drie jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.\""
},
{
"Verseid":"00010013",
"Verse":"<a name=\"14\"> Toe Selag dertig jaar oud was, het hy die vader van Heber geword.\""
"Verse":"Toe Selag dertig jaar oud was, het hy die vader van Heber geword.\""
},
{
"Verseid":"00010014",
"Verse":"<a name=\"15\"> En Selag het ná die geboorte van Heber nog vier honderd en drie jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.\""
"Verse":"En Selag het ná die geboorte van Heber nog vier honderd en drie jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.\""
},
{
"Verseid":"00010015",
"Verse":"<a name=\"16\"> Toe Heber vier en dertig jaar oud was, het hy die vader van Peleg geword.\""
"Verse":"Toe Heber vier en dertig jaar oud was, het hy die vader van Peleg geword.\""
},
{
"Verseid":"00010016",
"Verse":"<a name=\"17\">En Heber het ná die geboorte van Peleg nog vier honderd en dertig jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.\""
"Verse":"En Heber het ná die geboorte van Peleg nog vier honderd en dertig jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.\""
},
{
"Verseid":"00010017",
"Verse":"<a name=\"18\">Toe Peleg dertig jaar oud was, het hy die vader van Rehu geword.\""
"Verse":"Toe Peleg dertig jaar oud was, het hy die vader van Rehu geword.\""
},
{
"Verseid":"00010018",
"Verse":"<a name=\"19\">En Peleg het ná die geboorte van Rehu nog twee honderd en nege jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.\""
"Verse":"En Peleg het ná die geboorte van Rehu nog twee honderd en nege jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.\""
},
{
"Verseid":"00010019",
"Verse":"<a name=\"20\">Toe Rehu twee en dertig jaar oud was, het hy die vader van Serug geword.\""
"Verse":"Toe Rehu twee en dertig jaar oud was, het hy die vader van Serug geword.\""
},
{
"Verseid":"00010020",
"Verse":"<a name=\"21\">En Rehu het ná die geboorte van Serug nog twee honderd en sewe jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.\""
"Verse":"En Rehu het ná die geboorte van Serug nog twee honderd en sewe jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.\""
},
{
"Verseid":"00010021",
"Verse":"<a name=\"22\">Toe Serug dertig jaar oud was, het hy die vader van Nahor geword.\""
"Verse":"Toe Serug dertig jaar oud was, het hy die vader van Nahor geword.\""
},
{
"Verseid":"00010022",
"Verse":"<a name=\"23\">En Serug het ná die geboorte van Nahor twee honderd jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.\""
"Verse":"En Serug het ná die geboorte van Nahor twee honderd jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.\""
},
{
"Verseid":"00010023",
"Verse":"<a name=\"24\">Toe Nahor nege en twintig jaar oud was, het hy die vader van Tera geword.\""
"Verse":"Toe Nahor nege en twintig jaar oud was, het hy die vader van Tera geword.\""
},
{
"Verseid":"00010024",
"Verse":"<a name=\"25\">En Nahor het ná die geboorte van Tera nog honderd en negentien jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.\""
"Verse":"En Nahor het ná die geboorte van Tera nog honderd en negentien jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.\""
},
{
"Verseid":"00010025",
"Verse":"<a name=\"26\">Toe Tera sewentig jaar oud was, het hy die vader geword van Abram, Nahor en Haran.\""
"Verse":"Toe Tera sewentig jaar oud was, het hy die vader geword van Abram, Nahor en Haran.\""
},
{
"Verseid":"00010026",
"Verse":"<a name=\"27\">En dit is die stamboom van Tera: Tera het die vader geword van Abram, Nahor en Haran, en Haran van Lot.\""
"Verse":"En dit is die stamboom van Tera: Tera het die vader geword van Abram, Nahor en Haran, en Haran van Lot.\""
},
{
"Verseid":"00010027",
"Verse":"<a name=\"28\">En Haran het gesterwe terwyl sy vader Tera nog geleef het, in sy geboorteland, in Ur van die Chaldeërs.\""
"Verse":"En Haran het gesterwe terwyl sy vader Tera nog geleef het, in sy geboorteland, in Ur van die Chaldeërs.\""
},
{
"Verseid":"00010028",
"Verse":"<a name=\"29\">En Abram en Nahor het vir hulle vroue geneem. Die naam van Abram se vrou was Sarai, en die naam van Nahor se vrou was Milka, die dogter van Haran, die vader van Milka en die vader van Jiska.\""
"Verse":"En Abram en Nahor het vir hulle vroue geneem. Die naam van Abram se vrou was Sarai, en die naam van Nahor se vrou was Milka, die dogter van Haran, die vader van Milka en die vader van Jiska.\""
},
{
"Verseid":"00010029",
"Verse":"<a name=\"30\">En Sarai was onvrugbaar, sy het geen kind gehad nie.\""
"Verse":"En Sarai was onvrugbaar, sy het geen kind gehad nie.\""
},
{
"Verseid":"00010030",
"Verse":"<a name=\"31\">En Tera het sy seun Abram geneem en Lot, die seun van Haran, sy kleinseun, en Sarai, sy skoondogter, die vrou van sy seun Abram, en dié het saam met hulle uit Ur van die Chaldeërs getrek om na die land Kanaän te gaan. En hulle het tot by Haran gekom en daar gaan woon.\""
"Verse":"En Tera het sy seun Abram geneem en Lot, die seun van Haran, sy kleinseun, en Sarai, sy skoondogter, die vrou van sy seun Abram, en dié het saam met hulle uit Ur van die Chaldeërs getrek om na die land Kanaän te gaan. En hulle het tot by Haran gekom en daar gaan woon.\""
},
{
"Verseid":"00010031",
"Verse":"<a name=\"32\">En die dae van Tera was twee honderd en vyf jaar, en Tera het in Haran gesterwe.\""
"Verse":"En die dae van Tera was twee honderd en vyf jaar, en Tera het in Haran gesterwe.\""
}]
},
{
Expand Down Expand Up @@ -119637,11 +119637,11 @@
},
{
"Verseid":"46012012",
"Verse":"(<12>) Al die heiliges groet julle.\""
"Verse":"Al die heiliges groet julle.\""
},
{
"Verseid":"46012013",
"Verse":"(<13>) Die genade van die Here Jesus Christus en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees sy met julle almal! Amen.\""
"Verse":"Die genade van die Here Jesus Christus en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees sy met julle almal! Amen.\""
}]
}]
},
Expand Down Expand Up @@ -128172,4 +128172,4 @@
}]
}]
}]
}
}
Loading

0 comments on commit 38477e7

Please sign in to comment.